Die Boodskap

Openbaring 10:8 Die Boodskap (DB)

Ek het toe weer dieselfde stem as netnou uit die hemel met my hoor praat: “Gaan vat daardie oop boekie uit die hand van die engel wat met die een voet op die see en die ander voet op die land staan.”

Openbaring 10

Openbaring 10:3-11