Die Boodskap

Matteus 20:13 Die Boodskap (DB)

“Die boer sê toe vir die werkers se segsman: ‘My vriend, ek was glad nie onbillik teenoor julle nie. Ek het mos met julle ooreengekom om julle 100 rand te betaal, nie waar nie?

Matteus 20

Matteus 20:7-19