Die Boodskap

Matteus 20:12 Die Boodskap (DB)

‘Kyk, hierdie laaste spul werkers het net ’n uur lank gewerk. En nou word hulle dieselfde as ons betaal. Dis mos nie regverdig nie. Ons moes ’n hele dag in die warm son sweet, nie hulle nie!’

Matteus 20

Matteus 20:5-20