Die Boodskap

Matteus 18:7 Die Boodskap (DB)

“Dis nou maar een maal so dat daar allerhande sondes en versoekings in hierdie wêreld is. Maar Ek sê vir julle: daar wag groot probleme op almal wat hierdie sondes uitdink. God se oordeel wag op hulle.

Matteus 18

Matteus 18:1-13