Die Boodskap

Matteus 18:6 Die Boodskap (DB)

“Maar elkeen wat veroorsaak dat een van hierdie ou kleintjies se geloof ’n knou kry, gaan in groot moeilikheid wees. Wanneer iemand daarvoor verantwoordelik is dat my kleintjies die spoor byster raak, is dit eintlik vir hulle beter in die middel van die see met ’n reuserots om hulle nek, want God gaan hulle verskriklik swaar straf.

Matteus 18

Matteus 18:1-12