Die Boodskap

Matteus 16:24 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jesus vir sy dissipels gesê: “As mense my volgelinge wil wees, moet hulle hulle hele lewe vir My gee. Om My te volg is baie moeilik. Dit is net so moeilik soos om jou eie kruis na die plek van jou teregstelling toe te dra.

Matteus 16

Matteus 16:18-28