Die Boodskap

Matteus 16:23 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter vir Petrus waterpas in die oë gekyk en vir hom gesê: “Gee pad van my af, Satan! Dit is Satan self wat nou deur jou praat. Daarom probeer jy God se plan dwarsboom. Jy is nie aan sy kant nie, maar aan die kant van die mense.”

Matteus 16

Matteus 16:21-25