Die Boodskap

Matteus 12:28 Die Boodskap (DB)

Julle sal agterkom dat Ek die demone deur die hulp en krag van God se Gees verwilder. Dan sal julle ook moet toegee: waar Ek hier tussen julle werk, is God ook aan die werk. Hy heers tog oor alles en almal.

Matteus 12

Matteus 12:20-38