Die Boodskap

Matteus 12:27 Die Boodskap (DB)

As julle sê Ek kan dit net doen omdat Ek die duiwel se groot vriend is, wie se vriende maak dit julle? Toe, werk die antwoord uit. As julle die regte antwoord gekry het, sal julle ook weet waarom Ek demone kan verjaag.

Matteus 12

Matteus 12:26-31