Die Boodskap

Maleagi 2:16 Die Boodskap (DB)

“Ek haat egskeiding!” sê die Here, die God van Israel. Ek kan dit nie verdra as iemand so gevoelloos teenoor sy vrou optree nie. Dink mooi na oor wat jy doen en moenie jou belofte om aan jou vrou getrou te wees sommer net breek nie.

Maleagi 2

Maleagi 2:9-17