Die Boodskap

Levitikus 27:3 Die Boodskap (DB)

moet dit soos volg bereken word: vir ’n manspersoon tussen twintig en 60 jaar oud moet hy 50 stukke geld gee. Dit is volgens die bepaling van die dienaars by die tent hoeveel elke stuk werd is.

Levitikus 27

Levitikus 27:1-9