Die Boodskap

Levitikus 26:45 Die Boodskap (DB)

Ek het julle uit Egipte laat trek terwyl die ander nasies dit gesien het. Ek sal onthou dat Ek beloof het om julle God te wees. Ek is tog die Here.”

Levitikus 26

Levitikus 26:42-46