Die Boodskap

Levitikus 26:44 Die Boodskap (DB)

Ten spyte egter van al hierdie dinge, selfs al is julle gevangenes in die land van julle teëstanders, sal Ek julle nie so weggooi en julle nie so minag dat Ek my verbintenis met julle heeltemal sal opsê nie. Ek is tog julle God, die Here.

Levitikus 26

Levitikus 26:41-46