Die Boodskap

Levitikus 23:18 Die Boodskap (DB)

Bo en behalwe die brood moet julle ’n offer vir die Here bring van sewe jaaroud lammers sonder foute, ’n jong bul en twee ramme. Saam met die offers uit die graan en die offer van wyn, is dit ’n offer wat vir die Here verbrand word waarvan Hy besonder baie hou.

Levitikus 23

Levitikus 23:8-21