Die Boodskap

Levitikus 22:23 Die Boodskap (DB)

As dit sommer ’n vrywillige offer is, mag julle wel ’n bees of ’n skaap bring wat misvormd is of onderontwikkeld is. Julle mag egter nie met sulke diere julle beloftes nakom nie.

Levitikus 22

Levitikus 22:22-33