Die Boodskap

Levitikus 21:20 Die Boodskap (DB)

wat ’n boggelrug het of ’n dwerg is, of ’n pêrel oor sy oog het, of ekseem of skurfsiekte het, of ’n verminkte geslagsdeel het, mag nie die offer by die Here se tent vir Hom bring nie.

Levitikus 21

Levitikus 21:17-21