Die Boodskap

Levitikus 17:6 Die Boodskap (DB)

Die dienaar sal van die dier se bloed teen die Here se altaar by die ingang van die tent sprinkel. Hy sal ook die vet van die offer op die altaar verbrand. Dit is iets waarvan die Here baie hou.

Levitikus 17

Levitikus 17:3-4-16