Die Boodskap

Levitikus 17:5 Die Boodskap (DB)

“Die Israeliete moenie hulle offers buite in die veld bring nie. Hulle moet die offers vir die Here na die dienaar by die ingang van die tent bring. Hulle moet hulle goeie gesindheid teenoor die Here wys deur dit daar vir die Here te slag.

Levitikus 17

Levitikus 17:1-7