Die Boodskap

Levitikus 17:14 Die Boodskap (DB)

Omdat die lewe aan die bloed verbind is, het Ek die Israeliete verbied om die bloed van enige lewende wese te drink. Omdat die lewe van alle lewende wesens in hulle bloed is, sal elkeen wat dit drink, uit die volk verwyder word.

Levitikus 17

Levitikus 17:5-16