Die Boodskap

Levitikus 17:13 Die Boodskap (DB)

Enigiemand uit Israel of die buitelanders by hulle wat ’n dier of voël jag wat geëet mag word, moet eers die bloed op die grond laat uitloop en dit met grond toegooi.

Levitikus 17

Levitikus 17:10-16