Die Boodskap

Klaagliedere 1:22 Die Boodskap (DB)

Kyk na al die kwaad wat hulle gedoen het. Straf hulle daarvoor soos U my gestraf het vir alles wat ek verkeerd gedoen het. Ek sug aanmekaar. My hart is swaar binne-in my.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:19-22