Die Boodskap

Klaagliedere 1:21 Die Boodskap (DB)

Hoor tog hoe kreun ek omdat niemand by my staan nie. My vyande hoor wat U met my laat gebeur het. Hulle is baie bly daaroor. Laat tog die dag kom wat U beloof het. Laat dit met hulle gaan soos dit nou met my gaan.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:17-22