Die Boodskap

Klaagliedere 1:11 Die Boodskap (DB)

Haar mense loop en kla terwyl hulle na kos soek om te eet. Hulle het alles wat vir hulle belangrik was, geruil vir kos. Hulle het alles gegee net om aan die lewe te bly. “Kyk tog mooi, Here. Almal verag my!”

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:4-12