Die Boodskap

Klaagliedere 1:10 Die Boodskap (DB)

Die vyand het alles wat vir haar dierbaar was, by haar weggevat en vir hulleself gehou. Sy het selfs gesien hoe ander volke in die Here se huis ingaan. Die Here het vroeër sulke mense belet om tussen die mense van sy volk te kom.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:2-14