Die Boodskap

Josua 9:7 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het vir die Gibeoniete, wat Hewiete van afkoms was, gesê: “Ons is nie seker of ons ’n ooreenkoms met julle moet sluit nie. Wie sê julle bly nie sommer hier naby ons nie?”

Josua 9

Josua 9:6-9