Die Boodskap

Josua 9:6 Die Boodskap (DB)

So is hulle toe daar weg Gilgal toe, waar die Israeliete se kamp was. Daar aangekom, sê hulle vir Josua: “Ons kom uit ’n ver land om julle te vra om met ons ’n ooreenkoms aan te gaan.”

Josua 9

Josua 9:1-2-15