Die Boodskap

Josua 9:14 Die Boodskap (DB)

As ’n teken van vriendskap het die Israeliete toe saam met die Gibeoniete van hulle padkos geëet. Ongelukkig het hulle nie die Here daaroor geraadpleeg nie.

Josua 9

Josua 9:6-19