Die Boodskap

Josua 22:25 Die Boodskap (DB)

Die Here self het tog die Jordaan as ’n duidelike grens tussen ons en julle gestel. Julle het niks met die Here te doen nie.’ Dit kon dalk tot gevolg hê dat ons kinders nie meer die Here wou aanbid nie.

Josua 22

Josua 22:23-28