Die Boodskap

Josua 22:24 Die Boodskap (DB)

Maar nee, dit was uit besorgdheid dat ons dit gedoen het. Ons was bang dat julle kinders dalk in die toekoms vir ons s’n sou sê: ‘Wie gee julle die reg om die Here die God van Israel te aanbid?

Josua 22

Josua 22:20-34