Die Boodskap

Josua 19:50 Die Boodskap (DB)

Volgens die Here se opdrag het hulle vir hom die stad gegee wat hy graag wou gehad het: Timnat-Serag in die Efraimsberge. Josua het hierdie stad herbou en daarin gaan bly.

Josua 19

Josua 19:49-51