Die Boodskap

Josua 18:9 Die Boodskap (DB)

Die groep is toe daar weg. Hulle het die gebied in sewe dele op hulle kaart verdeel en ook al die dorpe in elke gebied opgeskryf. Daarna is hulle terug na Josua toe in die kamp by Silo.

Josua 18

Josua 18:1-10