Die Boodskap

Jesaja 62:11 Die Boodskap (DB)

Die Here stuur ’n boodskap uit oor die hele wêreld: “Sê vir die inwoners van Sion: Die Een wat jou verlos, is op pad na jou toe. Hy bring sy beloning saam met Hom. Hy laat hulle wat Hy loskoop, saam met Hom kom.

Jesaja 62

Jesaja 62:2-12