Die Boodskap

Jesaja 62:10 Die Boodskap (DB)

Gaan uit by die hek. Gaan deur die poort van die stad uit buitetoe. Gaan maak die pad reg vir die volk wat terugkom. Maak die pad weer oop. Vat die klippe uit die pad uit. Sit ’n teken op wat die volke kan sien.

Jesaja 62

Jesaja 62:8-12