Die Boodskap

Jesaja 60:9 Die Boodskap (DB)

Dit is die skepe van die ander lande wat jou kinders weer huis toe bring. Vooraan is die skepe van Tarsis. Hulle is gelaai met goud en silwer om die Here jou God, die groot God, te vereer. Hy wil sy volk in ere herstel.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-18