Die Boodskap

Jesaja 60:10 Die Boodskap (DB)

Buitelanders sal jou mure weer opbou. Hulle konings sal vir jou werk. Toe Ek vir jou kwaad was, het Ek jou gestraf. Noudat Ek jou jammer gekry het, sal Ek weer vir jou goed wees.

Jesaja 60

Jesaja 60:4-15