Die Boodskap

Jesaja 56:11 Die Boodskap (DB)

Hulle is soos gulsige honde wat nooit genoeg kry om te eet nie. Hulle is soos mense wat skape oppas, maar nie weet waarheen om met hulle te gaan nie. Elkeen volg net sy eie kop. Hy soek net na wat vir hom goed is.

Jesaja 56

Jesaja 56:7-12