Die Boodskap

Jesaja 56:10 Die Boodskap (DB)

Die leiers wat na my volk moes kyk, is almal blind. Hulle weet nie wat aangaan nie. Hulle is soos waghonde wat nie kan blaf nie. Hulle lê net heeltyd en slaap.

Jesaja 56

Jesaja 56:2-12