Die Boodskap

Jesaja 53:5 Die Boodskap (DB)

Hy is gewond as gevolg van ons opstand teen God. Hy is doodgemaak omdat ons sonde gedoen het. Hy moes die prys betaal wat ons lewe kon herstel. Hy is stukkend geslaan sodat ons weer gesond kon word.

Jesaja 53

Jesaja 53:3-12