Die Boodskap

Jesaja 53:4 Die Boodskap (DB)

Hy het al die siektes gehad wat ons eintlik moes gehad het. Hy het die pyn ervaar wat ons eintlik moes ervaar het. Maar ons het gedink dit is God wat hom vir sy eie oortreding straf.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-9