Die Boodskap

Jesaja 48:6 Die Boodskap (DB)

Jy het mos gehoor wat Ek gesê het gaan gebeur. Jy het gesien hoe dit gebeur het. Kan jy dit ontken?Ek gaan nou vir jou van nuwe dinge vertel wat Ek tot dusver nog stil gehou het. Jy het nog nie daarvan gehoor nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:1-14