Die Boodskap

Jesaja 48:5 Die Boodskap (DB)

Ek het voor die tyd al vir jou gesê wat gaan gebeur. Voor iets nog gebeur het, het Ek gesorg dat jy daarvan weet. Jy kan nie sê: “Dit is my eie god wat hierdie dinge laat gebeur het” nie. Jy kan ook nie sê: “My afgodsbeeld het besluit dit moet gebeur” nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:2-15