Die Boodskap

Jesaja 43:2 Die Boodskap (DB)

As jy deur diep water moet gaan, sal Ek by jou wees. As jy oor ’n rivier moet kom, sal die water jou nie wegspoel nie. As jy naby ’n vuur moet verbygaan, sal die hitte jou nie verskroei nie. Die vlamme sal jou nie brand nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-7