Die Boodskap

Jesaja 43:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het jou gemaak, Jakob. Hy het jou ’n volk gemaak, Israel. Hy sê vir jou: Moenie bang wees nie. Ek sal jou red. Ek het jou by jou naam geroep. Jy behoort aan My.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-2