Die Boodskap

Jesaja 42:15 Die Boodskap (DB)

Ek sal droogte op die berge en heuwels laat kom. Ek sal die plante laat doodgaan wat daarop groei. Ek sal die riviere in stilstaande poele verander. Die riete in die vleie sal doodgaan.

Jesaja 42

Jesaja 42:7-22