Die Boodskap

Jesaja 42:14 Die Boodskap (DB)

Ek het vir lank stilgebly en niks gedoen nie. Maar Ek gaan nou iets doen. Ek sal skree soos ’n vrou wat ’n baba in die wêreld bring. Ek sal hyg, Ek sal hard asemhaal.

Jesaja 42

Jesaja 42:12-21