Die Boodskap

Jesaja 36:11 Die Boodskap (DB)

Toe sê Eljakim, Sebna en Joag vir die koning se verteenwoordiger: “Praat asseblief eerder Aramees met ons, ons kan dit goed verstaan. Moenie Hebreeus praat nie, want die wagte daar op die stadsmuur kan elke woord wat jy sê, hoor en verstaan.”

Jesaja 36

Jesaja 36:6-14