Die Boodskap

Jesaja 36:10 Die Boodskap (DB)

Wat meer is, dink jy ek het sommer uit my eie besluit om hierdie land van jou aan te val sonder om die Here te raadpleeg? Trouens, dit is juis die Here wat my die opdrag gegee het om hierdie land aan te val en dit te vernietig.”

Jesaja 36

Jesaja 36:9-19