Die Boodskap

Jesaja 29:9 Die Boodskap (DB)

Is julle verdwaas en verstom, kan julle dit nie glo nie? Hou julle dan maar blind as dit moet. Julle sal dronk wees, maar nie omdat julle wyn gedrink het nie, en julle sal loop en slinger sonder dat julle naby sterk drank was.

Jesaja 29

Jesaja 29:1-13