Die Boodskap

Jesaja 29:8 Die Boodskap (DB)

As iemand honger is en hy droom hy eet, is hy nog steeds honger as hy wakker word. En as iemand wat dors is, droom hy drink water, is sy keel nog steeds kurkdroog as hy wakker word, sy dors is nie geles nie. Net so sal dit gaan met die gesamentlike magte van al die nasies wat teen Jerusalem veg.

Jesaja 29

Jesaja 29:4-17