Die Boodskap

Jeremia 52:17 Die Boodskap (DB)

Die Babiloniërs het ook die koper gevat wat in die tempel was. Hulle het die koperpilare afgebreek en ook die voetstukke waarop die koperwasbakke gestaan het. Hulle het dieselfde gedoen met die groot koperbad. Al hierdie koper het hulle Babel toe weggedra.

Jeremia 52

Jeremia 52:11-18